← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Wynand en Cheree

Umuzi Theatre · Secunda

drama 19 Sep · Opens 19 Sep · R185

Wynand en Chereé is een van Suid-Afrika se gewildste en mees suksesvolle Afrikaanse country- en duetpare. Met hul unieke harmonieë. Sterk verhoogaanbieding en sielvolle musiek, het hulle al harte regoor die land verower. Beide het suksesvolle solo-loopbane, maar dit is hulle samewerking as ‘n duet wat ware “magic” skep.

Hulle is veral bekend vir hul unieke stemkontras – Wynand se diep basstem gekombineer met Chereé se hoë, helder country-klanke. Benewens hul musikale vennootskap, is hulle ook sedert 4 April 2010

Book tickets