Heroes Live · Cape Town
* Kaartjiepryse is Per Persoon * Kontantkroeg sal beskikbaar wees en die restaurant se kombuis is oop. Deure open, grimering verkope en vingerete vanaf 10h00 Event begin 11h00 LW: TAFELS - jy bespreek 'n sitplek aan 'n tafel en nie spesifieke stoel aan die tafel nie NB: die gratis produk in die geskenk pak kan NIE omgeruil word nie. * LET WEL: Kaartjies is aflaaibaar vanaf 31 Julie 2026