← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Wat om te doen as die wêreld brand

AARDKLOP - Totius Saal · Potchefstroom

drama 29 Sep – 1 Oct · Opens 29 Sep · R220

Met: Elzabé Zietsman en Jody Jason Petersen Teks en regie: Bibi Slippers Elzabé Zietsman vertolk die rol van ’n “Vra dr. Adri”- agony aunt , vir alles en almal in die universum, aangevul met vurige vertolkings van bekende treffers en ’n pragmatiese benadering tot oorlewing in tye wat voel soos die einde van dae. Gradering: Geen o. 13 (T)

Book tickets