← OP DIE PLANKE · all South African theatre

The songs of Leonard Cohen - Mathys Roets

Kapstadt Brauhaus Centurion · Centurion

drama 27 Sep · Opens 27 Sep · R160

Mathys Roets is een van die min kunstenaars in Suid-Afrika wat reg laat geskied aan Leonard Cohen se musiek. Ingesluit is van sy gewildste liedjies, van “Famous Blue Raincoat” en “Suzanne” tot “Hallelujah” en van die laastes wat Cohen opgeneem het. ’n Meesleurende reis deur die lewe van hierdie musieklegende se musiek wat aangevul word deur Roets se stories oor elke liedjie, soos deur Cohen vertel.

Book tickets