← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Steve Hofmeyr (SATERDAG) | Heroes Live

Heroes Live · Cape Town

music 23 Jan · Opens 23 Jan · R220–R260

* Kaartjiepryse is Per Persoon * Hou asb in gedagte dat indien jy bv 5 stoele by ‘n 6 seater tafel kies, die moontlikheid groot is dat daar een ander persoon by jou tafel gaan sit. Om dit te vermy, maak gerus die tafel vol met jou vriende of familie. * LET WEL: Kaartjies is aflaaibaar vanaf 30 November 2026

Book tickets