← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Steve Hofmeyr

Umuzi Theatre · Secunda

drama 28 Oct · Opens 28 Oct · R260

Met sy nuutste album DWAAS (2025), bring Steve Hofmeyr ’n vars en energieke konsert wat oud én jonk sal bekoor. Verwag kragtige nuwe treffers soos “Dwaas”, “Laaste Song”, “As Jy My Vind” en “Meisiekind”– liedjies wat reeds diep in aanhangers se harte vassteek ❤️ En natuurlik… al die gunstelinge wat jy oor die jare leer ken en liefkry het. ✨ Dis meer as net ’n show – ’n reis deur sy musieklewe: van nostalgie tot nuut, van sarkasme tot siel, met eerlike storievertelling en kenmerkende humor.

Book tickets