← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Sandra Prinsloo: Die ander dogter

AARDKLOP - Ouditorium (Toneel) · Potchefstroom

drama 29 Sep – 1 Oct · Opens 29 Sep · R190–R250

Met: Sandra Prinsloo Teks: Annie Ernaux ’n Tienjarige dogter vind toevallig uit van ’n suster wat twee jaar voor haar geboorte oorlede is. Dié dogter was die Franse skrywer Annie Ernaux, wat in 2022 die Nobelprys vir letterkunde ontvang het. Skielik was Annie nie meer ’n enigste kind nie, maar die plaasvervanger vir ’n groot afwesigheid wat voortleef in haar ouers se woordelose verdrietigheid.

Haar suster moes sterf sodat sy as die “vervanging” kon leef. ’n Ragfyn stuk oor skuld, familie en verlies. Gradering: Geen o. 13

Book tickets