Mossel Bay Stadsaal · Mossel Bay
21 Des 15:00 - Ouma & die Ou Koeie met Margit
22 Des 10:00 - Liewe Heksie (Kindervertoning)
22 Des 15:00 - Die Kampeerders met Wynand
22 Des 20:00 - Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar met Tillie / Mathilda
24 Des 10:00 - Hannes van Wyk - Sielskos Dames Oggend
24 Des 13:00 - Magda Louw en haar Erhard, how Louw can you go!
26 Des 13:00 - Jak de Priester & Cindy Swanepoel
26 Des 20:00 - Klipwerf vir 'n langarm dans
* Kaartjiepryse is Per Persoon Koop jou kaartjies tussen 1 Julie en 30 Julie 2026 en geniet 10% afslag op jou bespreking vir Punt in die Wind Kunste-Week. Hierdie aanbod is slegs vir 'n beperkte tyd beskikbaar. Moenie dit misloop nie!