← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Pronk Podium - Wilgers Streek

Wilge-Teater

drama 23 Jul – 25 Aug · On now

Pronk Podium, die lekker een!

Pronk is hierdie jaar 10 jaar oud!

Kom vier saam met ons met wonderlike skool produksies.

(Tienertoneel en Tjokkertoneel).

Hier by ons eie Wilgers Streek by die Wilge Teater.

Optree skedules kan gevind word op Pronk se sosiale media.

Book tickets