Wilge Teater
Kom geniet die Pronk Podium semi-finaal saam met ons!
Die Pronk Podium semi-finaal vind 4 en 5 September by die Wilge Teater plaas.
Kom geniet 'n aand by die teater terwyl ons opkomende jong talent vier.
Loer gerus na die program vir elke optrede se ouderdomsbeperking.