AfriForum Teater · Pretoria
Van digitale eenmanvertonings tot spogfilms – die Pronk Digitaal & Film-finaal in die AfriForum Teater bring die beste van beide wêrelde bymekaar. Topkortfilms word voor ’n gehoor gebeeldsend en digitale produksies word voor die gehoor en vir die kamera opgevoer, en bied ’n unieke ervaring waar kreatiwiteit, tegnologie en teater hand-aan-hand gaan.