AARDKLOP - The Roots Kapel · Potchefstroom
Met: Roots Academy & Darran Shuttle ’n Eksklusiewe wyn-en-kos-paring, met wyne van Bonnievale aangevul met southappies. Kom vind meer uit oor die oorsprong, geurprofiele en die kuns van wynmaak, terwyl jy smul aan lekker happies. Gradering: Geen o. 18 (A)