← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Proe! Fabel-fees

AARDKLOP - The Roots Kapel · Potchefstroom

festival 2 Oct · Opens 2 Oct · R480

Met: Roots Academy & Sjef Nathan Robinson Ontdek ’n unieke eetervaring waar vier fynproewersgeregte lewe kry uit die wêreld van sprokies en verbeelding. Elke gang word aangevul met ’n sorgvuldig gekose wyn wat die geure laat skitter. Kom geniet ’n kulinêre ervaring van die boonste rak! Gradering: Geen o. 18 (A)

Book tickets