AARDKLOP - The Roots Kapel · Potchefstroom
Met: Pietman Geldenhuys Teks: Pietman Geldenhuys Pietman Geldenhuys van Oppiestoep -faam kom deel sy stories en musiek wat dikwels om ’n vuur gebore word. So eg en opreg dat dit jou behoorlik sal laat glo jy ruik die kole. Gradering: Gesin