Theatre on the Bay · Cape Town
ONAFHANKLIKE VOLLENGTE-FILMS | INDEPENDENT FEATURE-LENGTH FILMS
Die Silwerskermfees het vanjaar twee onafhanklike vollengte-films op die program - die speelfilm Variasies op ’n tema en die dokumentêr From Dust, We Spin . Hierdie werke kom nie vir Silwerskermtoekennings in aanmerking nie.
This year, the Silwerskerm Festival has two independent feature-length films on the programme – the feature film Variasies op ’n tema and the documentary From Dust, We Spin . These works are not eligible for Silwerskerm Awards.
Variasies op 'n tema
REGISSEUR | DIRECTOR: Jason Jacobs, Devon Delmar
KINEMATOGRAAF | CINEMATOGRAPHER: Gray Kotze
SKRYWERS | WRITERS: Jason Jacobs, Devon Delmar
ROLVERDELING | CAST: Hettie Farmer, Jason Jacobs, Magdalena Links, Gladwin van NIekerk, Regan Nontas, Albertus Smit
PRODUKSIEHUIS | PRODUCTION HOUSE: Kraal Stories, Meria Produksies, Interakt
OUDERDOMSBEPERKING | AGE RESTRICTION: 10 -12 PG L
Ouma Hettie, ’n bejaarde bokwagter in die Kamiesberge van Namakwaland, word die slagoffer van ’n bedrogspul wat aan haar agterstallige herstelbetalings vir haar pa se diens in die Tweede Wêreldoorlog belowe. Terwyl sy wag op geld wat nooit gaan kom nie, dr