← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Nicholis Louw | Heroes Live

Heroes Live · Cape Town

music 17 Dec · Opens 17 Dec · R140–R180

* Kaartjiepryse is Per Persoon * Hou asb in gedagte dat indien jy bv 5 stoele by ‘n 6 seater tafel kies, die moontlikheid groot is dat daar een ander persoon by jou tafel gaan sit. Om dit te vermy, maak gerus die tafel vol met jou vriende of familie. * LET WEL: Kaartjies is aflaaibaar vanaf 30 Oktober 2026

Book tickets