AARDKLOP Ouditorium (Musiek) · Potchefstroom
Met: Desiré Gardner en Hannes van Wyk Teks: Desiré Gardner Dit is tegelyk chaoties en komies wanneer Magda en Erhard se vertoning ontspoor, maar uit die warboel groei ’n roerende, humoristiese blik op oudword, herinneringe en die blywende kleur van die lewe. Gradering: Geen o. 13 (T)