← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Liefde, Lafras

AARDKLOP - Totius Saal · Potchefstroom

drama 29 Sep – 3 Oct · Opens 29 Sep · R230

Met: Antoinette Kellermann en Gerben Kamper Teks: Caitlin Wiggill Lafras sterf, maar verlaat nooit die huis nie. Nou sukkel Gertie om haar lewe met haar man se spooklewe te versoen. Elke gesin het sy spoke, maar hierdie een kan ongelukkig nie bly nie. Namate hulle ’n tweede wittebrood in hul huwelik beleef, verloor Lafras stadigaan sy krag en teenwoordigheid en bevraagteken alles – van God tot liefde en die sin van die lewe.

Gertie weet wat sy moet doen, en ten spyte van Lafras se protes besluit sy om ’n slag beheer oor haar lewe te neem. ’n Lewe sonder Lafras is immers nie die moeite werd nie…

Book tickets