← OP DIE PLANKE · all South African theatre

‘KUNS’

AARDKLOP - Elgro Hotel Saal · Potchefstroom

drama 29 Sep – 3 Oct · Opens 29 Sep · R200

Met: Ludwig Binge, Wessel Pretorius en Wilhelm van der Walt Teks: Yasmina Reza Regie: Marthinus Basson Drie jare lange vriende se vriendskap word getoets wanneer ’n duur skildery uiteenlopende menings oor kuns ontketen en diep konflikte blootlê. ’n Gevierde, bekroonde, vlymskerp komedie oor die “kuns” van vriendskap.

Book tickets