← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Koos van der Merwe - Neil Diamond onder die platespeler

Atterbury Theatre · Pretoria

drama 27 Sep · Opens 27 Sep · R200–R250

Soos net Koos van der Merwe kan stories vertel en sing oor die hart se hunkerings en herinnerings. Diamond, Cohen, Brell, Dylan . Ook Koos se eie wysies en gedigte uit sy nuwe digbundel: “die armkant van rykdom”

Book tickets