← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Koepel-Klop

AARDKLOP - The Roots Kapel · Potchefstroom

drama 1 Oct · Opens 1 Oct · R550

Met: Su-an Müller-Marais Moontlik gemaak deur: Momentum Aardklop, Maroela Media en Hermanuspietersfontein Kom ervaar die Vredefortkoepel saam met Su-an Müller-Marais. Besoek Totius se plaashuis en luister na ’n boekvoorlesing uit prof. Hans du Plessis se boek Die inkommers . Gaste kan op die rit met veldvoertuie die magiese omgewing beleef, waarna ’n ligte middagete met Hermanuspietersfontein-wyne by die Elgro Lodge genuttig word. Gradering: Geen o. 18 (A)

Book tickets