AARDKLOP - Totius Saal · Potchefstroom
Met: Jacques de Villiers, Raziela Grey, Stephen Jonathan Kosterman, Marius van Wyk, Lardo de Beer en Jacques Scorgie ’n Musiekervaring uit die binnewêreld van Jacques de Villiers (Joshua na die Reën) wat, soos die wrywing tussen sonstof en die aarde se atmosfeer die noorderlig wek, jou op reis sal neem na die dag wat jy hierdie atmosfeer binnegedring het. Gradering: Gesin