← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Geagte kampeerders

AARDKLOP Ouditorium (Musiek) · Potchefstroom

drama 2 Oct · Opens 2 Oct · R190

Met: Wynand van Vollenstee & Thiart Li Teks: Wynand van Vollenstee “Geagte kampeerders, as jy moeg word vir die lewe in die stad, vat net die Willewaterspad – die bogemiddelde, sagte grondpad. Met ekstragroot staanplekke, welige wilgerbome en kabbelende waters. ’n Hengelaarsparadys, behulpsame personeel, ’n ekstrabreedte-supertube en mensgemaakte warmwaterbronne, met ’n uitputtende dagprogram vir oud en jonk…” Dit was wat geadverteer was, maar as iets te goed klink om waar te wees… Gradering: Geen o. 13 (T)

Book tickets