← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Francois Boyce - 5 Vroue en Ek | Heroes Live

Heroes Live · Cape Town

music 25 Oct · Opens 25 Oct · R100–R140

* Kaartjiepryse is Per Persoon * Hou asb in gedagte dat indien jy bv 5 stoele by ‘n 6 seater tafel kies, die moontlikheid groot is dat daar een ander persoon by jou tafel gaan sit. Om dit te vermy, maak gerus die tafel vol met jou vriende of familie. * LET WEL: Kaartjies is aflaaibaar vanaf 1 September 2026

Book tickets