← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Die Singkamer, met Thys Nortje, Jaid River en Jacob Funk

AfriForum Teater · Pretoria

drama 14 Nov · Opens 14 Nov · R200

Die Singkamer is terug vir rondte vier, hierdie keer met The Dress Rehearsal. Het jy al ooit gewonder wat regtig agter die skerms gebeur voordat die gordyn oopgaan? Sluit aan by Thys Nortje, Jaid River en Jacob Funk vir ’n aand vol nuwe liedjies, eerlike stories, spontane oomblikke en ’n eksklusiewe kykie na die chaos, pret, en humor wat gewoonlik net agter die verhoog afspeel. Beleef die vertoning voordat die vertoning begin, waar alles nog moontlik is!

Book tickets