← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Die Ongelooflike Regardt Laubscher | The amazing magic of Regardt Laubscher

Umuzi Theatre · Secunda

drama 24 Sep · Opens 24 Sep · R110

Hierdie is 'n interaktiewe komiese kulkuns-vertoning vir die hele gesin. Ouderdomme 3 tot 103 geniet die vertoning eweveel . Regardt was al genooi om vir die bekende Mariah Carey op te tree. So was een van sy internationale vertonings ook saam met die beroemde John Legend. In hierdie vertoning met Regardt wat meer as 20 jaar se ervaring het en optree regoor Suid-Afrika én internasionaal, gaan jy jouself keer op keer afvra: "Hoe doen hy dit?" 🤯

Book tickets