Die Melktert Komissie by Fairtree Atterbury Teater
Atterbury Theatre · Pretoria
drama14 Nov · Opens 14 Nov · R280
In September 2026 sal dit 24 jaar wees sedert Die Melktert Kommissie die eerste Rockspaaider kompetisie gewen het. Kom onthou saam met Die Melktert Kommissie en luister na brokkies uit die ou dae gemeng met volroom rock.