← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Die Kultuurklub

Atterbury Theatre · Pretoria

drama 31 Oct · Opens 31 Oct · R180

Kultuurklub se dans- en dramastudente bied aan: WAAR IS WALT DISNEY? 11:00 Daar is groot moeilikheid in Disneyland! Alles het seepglad verloop… totdat Walt Disney spoorloos verdwyn! Nou rus die lot van al ons geliefde stories in die hande van Mama Afrika. Sy vertrek op ’n wilde avontuur deur bekende stories en wonderlike wêrelde, van The Lion Kingtot Toy Story, op soek na goeie ou Walt.

Maar tyd raak min, want as Walt nie terugkeer nie, kanal ons gunstelingstories vir altyd verdwyn! Sal Mama Afrika vir Walt betyds vind? Of gaan Disneyland vir altyd sonder sy grootstestorieverteller wees? Een ding is seker: hierdie avontuur gaan propvol dans, drama, lag en ’n hele paarverrassings wees!

THE TIME CAPSULE 15:00 & 17:30 ’n Groep vriende ontdek ’n geheimsinnige tydkapsule wat by hul skool begrawe is. Maar toe hulledit oopmaak, wag daar ’n groot verrassing: iemand was reeds daar en het goed daaruit gesteel! Nou is belangrike items uit die kapsule deur tyd en era versprei.

Die vriende moet op ’n wildeavontuur vertrek – van Alice in Wonderland tot die Roaring Twenties – om die vermiste stukketerug te vind. Maar sal hulle betyds terugkeer… of dalk self deel van die geskiedenis word? Een ding

Book tickets