← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Dewald Dippenaar & Justin Vega / Bokke vs Ierland | Heroes Live

Heroes Live · Cape Town

music 21 Nov · Opens 21 Nov · R80

Bokke vs Ierland op Grootskerms: 18h40 || Dewald Dippenaar: 21h00 || CLUB NIGHT met Justin Vega: 22h00 * Kaartjiepryse is Per Persoon * Hou asb in gedagte dat indien jy bv 5 stoele by ‘n 6 seater tafel kies, die moontlikheid groot is dat daar een ander persoon by jou tafel gaan sit.

Om dit te vermy, maak gerus die tafel vol met jou vriende of familie. * LET WEL: Kaartjies is aflaaibaar vanaf 30 September 2026

Book tickets