Theatre on the Bay · Cape Town
"COUPS DE CŒUR 2026" CLERMONT-FERRAND-KORTFILMFEES | SHORT FILM FESTIVAL
Die Clermont-Ferrand-kortfilmfees word beskou as die “Cannes vir kortfilms” en is die tweede grootste rolprentfees in Frankryk.
Vanjaar is die Silwerskermfees trots om ’n keur van sewe internasionale kortfilms van regoor die wêreld, die Clermont Coups de Cœur, op die program te hê.
“Coups de Cœur” beteken “skote in die hart”, en dit is presies wat kykers kan verwag van hierdie sewe kortfilms wat uit die room van die 2026 Clermont-Ferrand-fees se oes gekies is.
Die Clermont Coups de Cœur-films bestaan uit die wenners van die 2026-fees, maar sluit ook kortfilms in wat ’n verskeidenheid gehore laat gons het, asook gunstelinge van verskeie keurders.
The Clermont-Ferrand Short Film Festival is widely regarded as the “Cannes for short films” and is the second-largest film festival in France.
This year the Silwerskermfees proudly showcases the prestige selection of seven international shortfilms from across the globe, the Clermont Coups de Cœur, as part of our curated programme.
"Coups de Cœur” means “shots to the heart”, and this is what viewers can expect from these seven picks from the cream of the 2026 Cle