← OP DIE PLANKE · all South African theatre

COENIE @ 70

AARDKLOP - Konservatorium · Potchefstroom

drama 29 Sep – 30 Sep · Opens 29 Sep · R220

Met: Coenie de Villiers Teks: Coenie de Villiers Coenie de Villiers is ’n Suid-Afrikaanse musieklegende en taalikoon. Noudat hy die 70-kerf verbysteek, bied hy in hierdie debuutproduksie ’n intieme en baie persoonlike terugblik op sy werk oor die afgelope dekades. Dis die man en sy klavier – onverdunde Coenie soos min. Gradering: OB

Book tickets