← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Charl du Plessis Trio: Take a Sad Song and Make It Better

AARDKLOP - Konservatorium · Potchefstroom

drama 30 Sep – 1 Oct · Opens 30 Sep · R200

Met: Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (kontrabas) en Peter Auret (tromme) Die Charl du Plessis Trio vier 20 jaar op die verhoog met ’n verbysterende versameling crossover -musiek – van barok tot blues en boogie. Hierdie veelsydige ensemble het internasionaal naam gemaak met hul unieke verwerkings, virtuose spel en fyn genuanseerde interpretasies van klassieke werke in ’n jazzstyl.

Ná die sukses van Bach & Beatles kyk Charl du Plessis, Werner Spies en Peter Auret terug op musikale hoogtepunte van die afgelope twee dekades. Gradering: Gesin

Book tickets