← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Brakanjan

AfriForum Teater · Pretoria

other 11 Dec – 12 Dec · Opens 11 Dec · R170

Brakanjan is terug! Volg die dapper hond se avontuur na Parys waar hy droom om ’n held te word. Saam met die drie musketiers moet hy die koningin teen Kardinaal Richelieu beskerm. ’n Spannende verhaal vol swaardgevegte, vriendskap en intriges wat wys wat dit beteken om ’n ware held te wees. Kry jouself reg vir ’n tikkie nostalgie en, natuurlik, ’n wonderlike avontuur!

Book tickets