AARDKLOP - Girls High · Potchefstroom
Met: Zandelle Meyer en Marcel Dednam Teks: Zandelle Meyer Hannie, ’n jong aspirant-DJ, het haar voltydse club gig verloor. Sy moet hustle . Deur die dag sit sy haar beste voetjie voor as ’n au pair en in die aand speel sy voetjie-voetjie op Feetfinder. Gradering: Geen o. 16 (I)