← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Atterbury Trust Acappella-kompetisie

Atterbury Theatre · Pretoria

drama 12 Sep · Opens 12 Sep · R220

’n Viering van studentetalent, musiek en kultuur waar van Suid-Afrika se beste tersiêre acappella-groepe op die verhoog van die Fairtree Atterbury Teater meeding. Die kompetisie bring jong talent bymekaar vir ’n energieke aand van uitsonderlike sang, kreatiewe verwerkings en verhoogkuns.

Top 10-groepe: Noordwes-Universiteit Bellatrix Poorboys Vergeet-my-nie Veritas Universiteit Stellenbosch Eiffelkoor Universiteit van Pretoria Curelitzia House Ukuthula Madelief Mopane Sonop

Book tickets