← OP DIE PLANKE · all South African theatre

ATKV-Tienertoneel Gauteng-streeksfees 4 en ATKV-Sêr

UCT Little Theatre · Cape Town

festival 24 Aug – 29 Aug · Opens 24 Aug

HAAL ASEM IN GAUTENG

Belê in die toekoms van teater deur die jong talent in Suid-Afrika te ondersteun by die UNISA Little Theatre in Pretoria vanaf 24 tot 29 Augustus 2026 .

Koop 'n dagpas-kaartjie en sien al die vertonings van die dag vir die prys van een.

Streeksfees-dagprogram (Maandag tot Vrydag)

Raadpleeg asseblief die program

10:20 - Vertoning 1

12:00 - Vertoning 2

14:10 - Vertoning 3

15:50 - Vertoning 4

17:30 - Vertoning 5

19:40 - Vertoning 6

Lees die program hier vir meer besonderhede.

Die program is onderhewig aan veranderinge.

Die streeksfeesfinaal vind saam met ATKV-Sêr op Saterdag 29 Augustus om 16:30 plaas.

Die streeksfeesfinaliste word op Vrydag-aand, 28 Augustus na 22:00 op die ATKV se sosiale media bladsye aangekondig.

Meer oor ATKV-Tienertoneel :

Die ATKV-Tienertoneelkompetisie is die oudste projek van die ATKV en kweek al vir twee-en-sestig jaar ’n liefde vir toneelskepping in Afrikaans, toneelspel en teater-kyk by hoërskoolleerders.

Met ATKV-Tienertoneel word leerders soveel geleenthede as moontlik gegee om by al die aspekte van die toneelstuk betrokke te raak, met ander woorde by die spel, regie, skryf van tekste, kostuums, dekor, grimering, kla

Book tickets