Atterbury Theatre · Pretoria
“André is immers nie net 'n sanger nie – hy is 'n storieverteller”. Jy gaan hoor van my lewe, my eie treffers én die liedjies wat my geïnspireer het. 'n Mengsel van musiek, stories, nostalgie, humor en nog musiek.