← OP DIE PLANKE · all South African theatre

Algemene Kennis

AARDKLOP - The Roots Kapel · Potchefstroom

drama 29 Sep – 3 Oct · Opens 29 Sep · R200

Met: Pierre Breytenbach en Johan Joubert Teks: Corné Koegelenberg In hierdie fiktiewe vasvraprogram probeer ’n deelnemer om ’n miljoen rand te wen, maar die egosentriese aanbieder gaan uit sy pad om dit te verhoed. Gradering: Geen o. 16 (T)

Book tickets