← OP DIE PLANKE · all South African theatre

AfriFees - Hoërskool Hartswater

Hoërskool Hartswater · Hartswater

festival 12 Sep · Opens 12 Sep · R50–R150

Sing en dans saam met die grootste Afrikaanse liedjies van alle tye. Dis nie net vermaak nie, dis jou mense, jou taal, jou kultuur, jou fees! ’n Saamsingfees wat jou voete laat roer. “Sarie Marais”, “Byeboerwa”, “Sarah de Jager”, “Leeuloop”, “Toeter Skoeter”, “Stukkie van der Merwe”, “Is jy bang?”, “De la Rey” en meer!

Van toeka tot nou. ’n Plesierige reis deur dekades. Kom geniet ’n aand van Afrikaanse musiek, kultuur en samehorigheid. Van die eerste noot tot die laaste refrein is jy deel van die ervaring.

Book tickets