← OP DIE PLANKE · all South African theatre

A Star in Me – Bonthuis Kleuterskool

AfriForum Teater · Pretoria

drama 11 Sep · Opens 11 Sep · R120–R250

A Star in Me is Bonthuis Kleuterskool se splinternuwe musiek-en-dansproduksie wat die ikoniese rooi-en-wit-sirkustent lewe gee. Bekend vir ons unieke en grootse konserte, beloof hierdie skouspel ’n onvergeetlike ervaring vol kleur, energie en emosie. Terwyl elke sirkuskunstenaar daarna streef om die ster van die vertoning te wees, ontdek hulle dat elkeen se unieke talent onmisbaar is. ’n Inspirerende produksie vir die hele gesin.

Book tickets