← OP DIE PLANKE · all South African theatre

32 Bataljon-storieaand – Meebos 1982 PUMA 132

AfriForum Teater · Pretoria

other 27 Nov · Opens 27 Nov · R300

PUMA 132: Hulle is nie vergeet nie Herleef die dramatiese gebeure van Operasie Meebos deur die kragtige eerstehandse getuienis van veterane van 32 Bataljon, voormalige SALM-lede en ooggetuies. Bring hulde aan die 15 mans wat hul lewens verloor het en hoor die ware verhale van moed, opoffering en broederskap wat in die hitte van die stryd gesmee is. Neem kennis: 18:00 vir 18:30

Book tickets